# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê minister Ronald Lamola sal die hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, generaal Rudzani Maphwanya, ontmoet om sy opmerkings in Iran te verduidelik. Maphwanya en die bevelvoerder van die Iranse Weermag, general-majoor Amir Hatami, het tydens ‘n vergadering in Teheran blykbaar hul lande se gemeenskaplike doel goedgepraat om teen wêreldwye verwaandheid en aggressiewe koloniale benaderings te veg. Woordvoerder Chrispin Phiri sê die Presidensie is in beheer van Suid-Afrika se buitelandse beleid:
Departement sê opmerkings van SANW-hoof in Iran gee nie posisie van SA se buitelandse beleid weer nie [KLANK]
ENG PhiriOnSANDFChiefComments