Skip to content

Numsa beklink salarisverhoging bo inflasie-koers in farmaseutiese sektor [KLANK]

# Die vakbond Numsa sê hy het vir meer as tien-ruisend werkers in die farmaseutiese bedryf oor die volgende twee jaar ʼn salarisverhoging bo die inflasiesyfer beklink. Werkers sal in elk van die twee jaar ʼn verhoging van 5,5-persent kry wat tot ses-persent verhoog sal word. Die minimum salaris van 11-duisend-398-rand-80-sent sal ooreenkomstig vir almal aangepas word. Numsa-woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê hulle het tydens die onderhandeling ook ʼn aansienlike verbetering in kraamvoordele beding:

ENG MajolaOnMaternityAgreement