Skip to content

Rusland kondig beperkings aan op stemoproepe met Telegram en WhatsApp

# Rusland het beperkings aangekondig op oproepe op die WhatsApp- en Telegram-toepassings. ‘n Regeringswaghond sê die toepassings het die belangrikste stemdienste vir bedrog en afpersing geword, en ook om Russiese burgers by verdelende en terrorisme te betrek. Russiese sekerheidsdienste het al meermale beweer dat Oekraïne Telegram gebruik om mense te werf of om sabotasie teen Rusland te pleeg. Moscow wil toegang kry tot die data , nie net om bedorg op te spoor nie maar ook om ondersoek in te stel na aktiwiteite wat Rusland as terrorisme beskryf.