Skip to content

AfriForum verwelkom Amerikaanse verslag wat vervolging van minderhede in SA bevestig [KLANK]

# AfriForum sê Suid-Afrika se diplomatieke bande met Amerika kan verswak as die regering versuim om aandag te skenk aan menseregtekwessies. Die organisasie verwelkom ‘n verslag van die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake wat verwys na die vervolging van rasse-minderhede, bedreiging van eiendomsregte, aanvalle op Afrikaner-boere en die versuim om misbruike te ondersoek. Ernst van Zyl van AfriForum het president Cyril Ramaphosa versoek om die ‘Kill the Boer’-dreunsang te veroordeel, die Onteieningswet te hervorm en diskriminerende wette te verwyder:

AFR ErnstOnUS-Report