# Die GOOD-party sê alle Suid-Afrikaners behoort geskok te wees omdat die gesig van armoede in Suid-Afrika steeds dié van ‘n vrou van kleur is, ná drie dekades van demokrasie. Statistieke Suid-Afrika het onthul die nasionale werkloosheidsyfer vir vroue in die tweede kwartaal van hierdie jaar is 35,9-persent. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê volgens statistiek het swart vroue te kampe met ‘n werkloosheidsyfer van 40,2-persent, terwyl slegs 6,8-persent vroue van kleur bestuursposte beklee:
GOOD-party sê kwartaallikse arbeidsstatistiek plaas vroue van kleur heel onder [KLANK]
ENG BrettonLabourStats