Skip to content

Eskom het R5,8-miljard se diesel verbrand om die kragnetwerk te beskerm [KLANK]

# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê Eskom het diesel strategies gebruik om die netwerk bestendig te maak gedurende die winter-spitstyd of wanneer eenhede onklaar geraak het. Hy bevestig dat ongeveer 5,8-miljard-rand van die dieselbegroting van 12-miljard-rand tot dusver bestee is, wat minder is as die 14,8-miljard-rand vir dieselfde periode verlede jaar. Ramokgopa sê die verbeterde aanleg-werkverrigting het soms ‘n oorskot kragopwekking tot gevolg gehad, wat die ekonomie saam met bestendige kragvoorsiening beweegruimte gee om te groei:

ENG-RamokgopaOnDiesel