# Mahindra Suid-Afrika het ʼn nuwe voertuigmonteeraanleg by die Dube TradePort spesiale ekonomiese sone in KwaZulu-Natal geopen. Die fasiliteit kan een-duisend Pik Up-enkel- en dubbelkajuitmodelle per maand aanmekaar sit en die vermoë vergroot indien aanvraag toeneem. Dis ook ontwerp om nuwe modelle te bou wat Mahindra in die komende jare in die land bekend wil stel. eThekwini se burgemeester, Cyril Xaba, sê die aanleg is ʼn groot belegging in die provinsie:
Mahindra SA open nuwe voertuig-monteeraanleg in Durban [KLANK]
ENG CyrilonMahindra