# Die saak teen ‘n man van Eldoradopark wat beskuldig word van die aanranding, verkragting en moord op sy vierjarige dogter, is tot Maandag uitgestel vir ‘n formele borgtog-aansoek. Die Nasionale Vervolgingsgesag het bevestig die aanklagte teen hom het tot vyf gestyg. Die dogtertjie se ma het ook in die Protea-landdroshof verskyn. Die media is verbied om hul gesigte te wys om hul tweejarige kind, wat in veilige bewaring is, te beskerm. Phindi Mjonondwane van die NVG het bevestig dat die sake geskei word:
Borgtogaansoek in Eldoradopark-kindermoordsaak uitgestel [KLANK]
ENG-MjonondwaneOnCase