Skip to content

EFF veroordeel brand by Binnelandse Sake, vra vir alternatiewe behuising [KLANK]

# Die voorsitter van die EFF in Gauteng, Nkululeko Dunga, het die brandstigting by die Germiston-kantore van Binnelandse Sake veroordeel terwyl die stad probeer om onwettige inwoners uit munisipale behuising in Pharoe Park te sit. Dunga het beklemton die uitsettings is gemik op diegene wat nie huur, heffings of eiendomsbelasting betaal nie, en alternatiewe behuising word voorsien. Dunga vra vir ‘n spoedige ondersoek en moedig Binelandse Sake aan om ‘n satelliet-kantoor op te rig om steeds noodsaaklike dienste te lewer:

ENG-DungaOnEvictions