Skip to content

ActionSA gee binnegevegte in RNE die skuld vir ‘n verdere 140-duisend Suid-Afrikaners wat hulle werk verloor [KLANK]

# ActionSA is bekommerd oor die stygende werkloosheidsyfer, met nog 140-duisend mense wat hul werk verloor het tussen April en Junie. Volgends die nuutste kwartaallikse arbeidsmag-opname het die amptelike werkloosheidsyfer tot 33,2-persent gestyg, wat beteken dat een uit drie werksoekers nie werk kry nie. Alan Beesley van ActionSA skryf dit toe aan binnegevegte binne die regering van nasionale eenheid. Hy waarsku dat die Amerikaanse tariefverhoging van 30-persent die situasie kan vererger:

ENG BeesleyOnConcern