# Die landbou-organisasie, TLU SA, sê die landbousektor word bedreig deur die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op die Ontwikkeling van Minerale Hulpbronne. Die wetsontwerp se doel is om belangrike regulatoriese gapings aan te spreek, lisensiëringsprosesse te vereenvoudig en billike verspreiding van mynvoordele te verseker. Bennie van Zyl van TLU SA sê die wyer toekenning van kleinskaalse en vakman-mynboupermitte soos die wetsontwerp voorstel, kan lei tot ʼn dramatiese toename in mynboubedrywighede op landbougrond, sonder die nodige omgewings- en landboubeheer:
TLU SA is bekommerd oor die uitwerking van die Wysigingswet op die Ontwikkeling van Minerale Hulpbronne [KLANK]
AFR BennieonThreat