Skip to content

DA doen beroep op Nasionale Vergadering om tien-jaar vertraging in toksikologie reg te stel [KLANK]

# Die DA sê Gauteng het ‘n skokkende tien-jaar vertraging met toksikologieverslae vir onnatuurlike sterftes. Volgens die party, kan families wat wag vir antwoorde nie geregtigheid kry of hulle geliefdes begrawe nie. Die agterstand behels 140-duisend sake landswyd as gevolg van forensiese laboratorium-mislukkings, ten spyte van ‘n 703-miljoen-rand fasiliteit in Johannesburg wat nog nie ingebruik geneem is nie. Madeleine Hicklin van die DA vra die Parlement om treurende families te ondersteun en die stelsel te herstel:

ENG HicklinOnToxicologyBacklog