# Sakeliga waarsku hy sal persoonlike koste-eise teen president Cyril Ramaphosa en sy ministers instel as hulle nie optree om die ineenstorting van die Ditsobotla-munisipaliteit in Noordwes te verhoed nie. Uitvoerende hoof Piet le Roux sê die nasionale regeirng het sy grondwetlike pligte ignoreer ondanks versoeke van die LUR van Samewerkende Regering, Oageng Molapisi. Nodige dienste soos water en elektrisiteit het ineengestort. Le Roux sê Ramaphosa het tot Vrydag om in te gryp:
President, ministers kan persoonlike koste-eise verwag weens ineenstorting van Ditsobotla [KLANK]
AFR-LeRouxOnDitsobotla