# Adjunkpresident Paul Mashatile het tradisionele en Khoi San-leiers gevra om hul samewerking aan die regering te gee met die beplanning, dienslewering en opheffing van gemeenskappe. Mashatile het in Pretoria die leiers aangespoor om skadelike kulturele praktyke te verwerp en geslagsgelykheid te ondersteun. Hy beklemtoon hul rol in die bekamping van misdaad, dwelmmisbruik en werkloosheid terwyl eenheid bevorder word om ‘n veiliger, inklusiewe en welvarende Suid-Afrika te bou:
Mashatile vra tradisionele leiers om saam te werk met nasiebou [KLANK]
ENG-MashatileOnNation