# Die Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë het die Nasionale Kunsmatige Intelligensie Belangegroepforum in Pretoria bekendgestel. Die samewerkingsplatform se doel is die vorming van ‘n inklusiewe, etiese en mensgerigte digitale toekoms. Die adjunkminister, Mondli Gungubele, het aan Newzroom Afrika, gesê Suid-Afrika se voorste KI-denkers moet help om die nasionale agenda te dryf, van klaskamers tot in gemeenskappe. Hy beklemtoon die belangrikheid van inklusiwiteit en versoek ‘n einde aan hekwagters en ‘n verbintenis om saam oor sektore en maatskaplike skeidings heen te bou:
SA stel Nasionale KI-netwerkforum bekend om inklusiewe digitale toekoms te bevorder [KLANK]
ENG-GungubeleOnAI