# Die DA het die minister van Openbare Werke, Dean Macpherson, se besluit verwelkom om ʼn strafregtelike saak aanhangig te maak teen die geskorste uitvoerende hoof van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust, Tebogo Malaka. Dit volg na ʼn video van die aanlyn nuusblad, Daily Maverick, wat wys hoe Malaka en die trust se woordvoerder ʼn joernalis omkoopgeld van 60-duisend-rand aanbied. Edwin Macrae Bath van die DA sê Macpherson se openbare verklaring wys die trust is hervorm en korrupsie word uitgewis:
DA verwelkom minister Macpherson se hantering van korrupsie by Onafhanklike Ontwikkelingstrust [KLANK]
ENG BathOnIDT