Skip to content

DA ontbloot SANW se R34-miljoen luukse vlug na Kuba te midde van verdediging wat ineenstort [KLANK]

# Die DA sê die Departement van Verdediging het byna 34-miljoen-rand gemors op ‘n luukse huurvlug na Kuba om ‘n gradeplegtigheid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag by te woon wat geen operasionele waarde ingehou het nie. Die vlug het meer as 200 personeellede ingesluit, met minstens 25 generaals wat besigheidsklas gevlieg het, soos konings geëet het en luukse geriewe gehad het, terwyl duikbote steeds gehok is, soldate sonder basiese toerusting sukkel, en verskaffers nie betaal word nie. Die DA-lid, Chris Hattingh, doen ‘n beroep op die Openbare Beskermer om die verkwistende uitgawes te ondersoek:

AFR HattinghOnLuxury