Skip to content

ANC beplan vernuwing van Wes-Kaapse strukture voor plaaslike regeringsverkiesing in 2026 [KLANK]

# Planne word gemaak om ANC-strukture in die Wes-Kaap te vernuwe voor die plaaslike regeringsverkiesing volgende jaar, om die party se prestasie te verbeter. Die sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het op ‘n nuuskonferensie oor die uitkomste van die party se nasionale uitvoerende komiteevergadering, gesê die provinsie benodig dringende politieke hernuwing ten einde die ANC se prestasie te verbeter. Mbalula voeg by die party gee voorrang aan eenheid, beter koördinasie en sterk leierskap om weer met gemeenskappe te skakel en doeltreffend mee te ding:

ENG MbalulaOnOverhaul