Skip to content

Sakeliga suksesvol met hofaansoek teen SEB-vereistes vir lugdienslisensies [KLANK]

# Sakeliga het die Hooggeregshof in Pretoria se uitspraak verwelkom wat die afdwing van swart ekonomiese bemagtingskriteria in lisensie-aansoeke vir lugdienste omkeer. Uitvoerende hoof, Piet le Roux, sê die Raad vir Lugdienste-lisensiëring het onregmatig opgetree met die toepassing van transformasiereëls wat nie deur die wet vereis word nie. Die groep het ook beperkings op die elektroniese opneem van lisensie-aansoeke teengestaan. Hy sê Sakeliga wil hê dat die hof hierdie praktyke ongrondwetlik moet verklaar:

AFR-LeRouxOnLicence