# The Congress of the People belê hierdie naweek sy nasionale komiteevergadering in Boksburg, Gauteng. Die vergadering sluit al die verkose leiers, twee provinsiale verteenwoordigers per provinsie en verteenwoordigers van party-afdelings in. Die waarnemende voorsitter van COPE, Pakes Dikgetsi, sê aangesien die vergadering die hoogste besluitnemingsowerheid tussen kongresse is, sal die agenda fokus op pogings om die party te herbou, die uitbreiding van lidmaatskap, en voorbereidings vir die nasionale kongres in Desember:
COPE se nasionale komiteevergadering vind hierdie naweek in Gauteng plaas [KLANK]
ENG DikgetsiOnWayforward