# AfriForum se woordvoerder Barry Bateman sê die skei van Bergview College en hoof Jaco Pieterse se paaie, is ‘n ernstige les in die hantering van vals bewerings waar kinders betrokke is. Pieterse is valslik geïmpliseer in die verkragting van die sewejarige Cwecwe. Bateman het in gesprek met eNCA die public en die media aangemoedig om kinderbeskerming eerste te stel, die verspreiding van onbevestigde bewerings te vermy, en die langtermyngevolge vir kinderslagoffers en valslik beskuldigde individue in gedagte te hou:
AfriForum waarsku oor skade wat berokken word deur vals bewerings van verkragting waar kinders betrokke is [KLANK]
ENG-BatemanOnInformation