# TymeBank sê internasionale en plaaslike faktore skep risiko’s en ook geleenthede vir klein en medium ondernemings in Suid-Afrika. Die Uitvoerende Hoof van Besigheidsbankwese, Miguel da Silva, het aan Engineering News, gesê die verwagte 30-persent Amerikaanse invoertariewe op R180-miljard se uitvoere kan die groei van KMME’s ernstig benadeel. Da Silva het die skuif van China om tariewe op invoere van 53 Afrika-lande af te skaf, verwelkom. Hy sê die sny van die rentekoers en die positiewe data vir dir Verkygingsbestuursindeks bied hoop, maar ondersteuning aan KMME’s bly beperk.
TymeBank beklemtoon ’n gemengde vooruitsig vir Suid-Afrikaanse KMME’s