Skip to content

Kremlin kritiseer Trump vir dreigement van hoër tariewe aan Indië omdat hy Russiese olie koop

# Rusland het Amerikaanse president, Donald Trump se dreigemente gekritiseer, om Indië se tariewe te verhoog oor sy aankope van Russiese olie. Die aankope is ‘n belangrike bron van inkomste om Rusland se militêre aanslae op Oekraïne te befonds. Trump het Moskou tot Vrydag gegee om te vorder met vredesonderhandelinge met Kyiv of om nuwe sanksies te trotseer wat straf sal insluit teen lande wat Rusland se olie en gas aankoop. Trump het Indië met hoër tariewe gedryg, met Nieu-Delhi wat enige moontlike stap as “onregverdig en onredelik” beskryf. Rusland sê onafhanklike lande het die reg om hulle eie handelsvennote te kies.