Skip to content

DA kritiseer Mashatile se Vrystaat-besoek as desperate bemarkingsfoefie [KLANK]

# Die DA sê adjunkpresident Paul Mashatile se Skoon Stede en Dorpe-veldtog in die Vrystaat is ‘n desperate openbare betrekkingsfoefie om sy skandale en die ANC se mislukkings in die provinsie toe te smeer. Die party kritiseer Mashatile se onlangse etiese oortreding toe hy nie ‘n diamantgeskenk verklaar het nie en ook nie ‘n eiendom ter waarde van 29-miljoen-rand bekend gemaak het nie. Die DA-lid, Roy Jankielsohn, sê Mashatile se Skoon Stede en Dorpe-veldtog beteken niks te midde van swak diens, besoedeling en armoede nie:

AFR JankielsohnOnStunt