Skip to content

Vier verdagtes sterf in skietvoorval met polisie in Randfontein [KLANK]

# Vier verdagtes is doodgeskiet in ‘n skietgeveg met die polisie in Randfontein, wes van Johannesburg. Die waarnemende Gautengse polisiekommissaris, Fred Kekana, sê die groep was na bewering van plan om ‘n sakeroof te pleeg toe beamptes ‘n intelligensie-wenk ontvang het. Kekana het bevestig die verdagtes wou ‘n man beroof wat op pad was om ‘n groot som geld te deponeer. Hy sê die ondersoek is steeds aan die gang:

ENG-KekanaOnSuspects