Skip to content

Soviet Lekganyane lei parlementêre ondersoek na bewerings van infiltrasie in die strafregstelsel [KLANK]

# Die ANC-lid Soviet Lekganyane is gekies om die parlementêre ad hoc-komitee te lei wat bewerings van korrupsie in die polisie en politieke inmenging sal ondersoek. Die komitee is gestig nadat die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, beweer het wetstoepassing word deur misdaadsindikate binnegedring. Die EFF-leier, Julius Malema, is as voorsitter benoem, maar het dit geweier. Lekganyane sê die komitee moet teen die einde van Oktober verslag doen oor sy bevindinge:

ENG LekganyaneOnCommittee