# Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Samantha Graham-Maré, sê daar moet groter klem gelê word op vrouebemagtiging in die energiesektor. Die jongste data van die Internasionale Energie-agentskap wys dat die energiesektor die minste diversiteit van alle sektore van die ekonomie toon, met vroue wat 20-persent van die sektor se werksmag uitmaak, ondanks die feit dat hulle 40-persent van wêreldwye indiensneming verteenwoordig. Graham-Maré sê geslags-oneweredigheid in die energiesektor moet aangespreek word om energie-oorgange te bevorder:
Elektrisiteitsdepartement vra vir vrouebemagtiging en geslagsgelykheid in die energiesektor [KLANK]
AFR SamanthaonEnergy