Skip to content

Sadou veroordeel die jongste voorvalle van boeliegedrag in skole [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie het die voortdurende boelie-voorvalle by skole veroordeel. ‘n Graad 8-leerder van die Thuto-Lesedi Secondary School in Vosloorus, Ekurhuleni, is verlede Vrydag deur ‘n groep mede-leerders aangerand, en hy moes hospitaalbehandeling kry. In die Oos-Kaap is ‘n 18-jarige leerder van die David Mama Senior Secondary School verlede week deur drie seuns op ‘n skoolbus aangerand. SADOU se woordvoerder, Nomusa Cembi, sê boeliegedrag word steeds nie aangemeld nie weens slagoffers wat dit as vernederend beskou:

ENG NomusaonBullying