# Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, lei vandag ‘n hoëvlakafvaardiging in Maseru, Lesotho, onder die Nasionale Gesamentlike Optrede en Intelligensiestruktuur om met ‘n afvaardiging van die Lesotho Beredepolisiediens onder leiding van Borotho Matsoso te vergader. Die vergadering sal kyk na aantygings oor onwettige Basotho militêre opleidingskampe in Suid-Afrika. Die Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe, sê albei hoofde sal ondersoekbevindings voorlê en ‘n gesamentlike verklaring uitreik:
SAPD, Lesotho polisie ontmoet oor beweerde onwettige militêre kampe [KLANK]
ENG-MatheOnLesotho