Skip to content

Departement van Elektrisiteit stel ‘n skoon-kookprojek bekend om beskadigende kookmetodes te beperk [KLANK]

# Die Departement van Elektrisiteit en Energie, sal ‘n nalatenskapsprojek by die G20 Skoon-kookuitkoms bekendstel om beleggings in skoon kosmaak te bevoder. Adjunkminister, Samantha Graham-Maré het beklemtoon die projek ondersteun Regverdig Energieoorskakeling. Die Internasionale Energie-agentskap dui aan meer as 500-duisend sterftes kom jaarliks in Afrika voor as gevolg van giftige huishoudelike lugbesoedeling omdat meeste families in Afrika nog met besoedelende brandstowwe kosmaak. Sy het aan SABC News gesê die hoë koste van elektrisiteit dwing mense om gevaarlike metodes te gebruik:

ENG-Graham-MaréOnCooking