Skip to content

MACUA vra dat Madlanga-kommissie die polisie se Operasie Vala Umgodi ondersoek [KLANK]

# Die Mining Affected Communities United in Action het president Cyril Ramaphosa gevra dat die Madlanga-kommissie dadelik moet ondersoek instel na die polisie se Operasie Vala Umgodi. Woordvoerder Sabelo Mguni sê dit volg na Vrydag se inhegtenisneming van 400 vermeende onwettige immigrante by ‘n myn in Barberton, Mpumalanga. Mguni sê hulle glo die operasie word nie gebruik om sindikate af te breek nie, maar om die leierskap te beskerm terwyl die swakste skakels in die ketting gestraf word:

ENG SabeloonUmgodi