# Saftu vra ‘n nasionale werkstrategie wat monetêre beleid aan ‘n breër nywerheidsplan koppel en werkskepping verseker deur staatsgeleide belegging en plaaslike bedryfsondersteuning. Dit volg nadat die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee besluit het om die terugkoopkoers met 25-basispunte tot sewe-persent te verlaag. Saftu se woordvoerder, Asive Dyani, sê hulle beskou die besluit as niks anders nie as ‘n beleidsposisie om die belange van finansiële kapitaal bo dié van die werkersklas te stel:
SAFTU vra ‘n nasionale werkstrategie wat monetêre beleid aan nywerheidsplan koppel [KLANK]
ENG AsiveonMonetaryPolicy