Skip to content

GOOD-party sê Reserwebank se uitleenkoersverlaging bring welkome verligting vir verbruikers [KLANK]

# Die GOOD-party sê die besluit van die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee om die uitleenkoers met 25 basispunte te verlaag, bring welkome maar effense verligting vir verbruikers met skuld. Handelsbanke se prima uitleenkoers daal tot 10,5-persent. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die land bly vasgevang in ʼn trae ekonomie met voortslepende werkloosheid en onaanvaarbare vlakke van armoede:

ENG BrettonRelief