# Die uittredende waarnemende adjunkhoofregter, Mbuyiseli Madlanga, het beslis dat die Appèlhof ‘n fundamentele regsmislukking begaan het in sy hantering van die “Please Call Me”-saak tussen die uitvinder, Nkosana Makate, en Vodacom. Madlanga het in sy finale uitspraak voor sy uittrede gesê die Appèlhof het versuim om noodsaaklike feite te beoordeel, bewyse geïgnoreer en onvoldoende betoë aangebied. Hy het beslis hierdie gebreke het die reg op ‘n billike verhoor geskend:
Regter Madlanga kritiseer Appèlhof oor regsmislukking in die “Please Call Me”-saak [KLANK]
ENG-MadlangaOnSCA