# ActionSA sê hy het die voorsitter van die Parlement se gesamentlike komitee oor Etiek en Ledebelange, Lusizo Makhubela, gevra vir ‘n ondersoek na ernstig-aanstootlike en rassebelaaide opmerkings deur die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson. Alan Beesley van ActionSA sê die minister het by twee afsonderlike geleenthede na ActionSA se lede buite die hof in Pietermaritzburg verwys as boemelaars en amaphara, ‘n term wat gewoonlik verwys na jong diewe en verwaarloosde jong mans:
ActionSA verwys minister Macpherson na Etiek-komitee oor rassistiese opmerkings [KLANK]
ENG AlanonRefersMinister