# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê die stad het in 2024/25 9,5-miljard-rand suksesvol in infrastruktuur belê, wat ʼn rekord vir ʼn Suid-Afrikaanse metro is. Die metro het 92,3-persent van sy kapitaal-begroting bestee, maar Veiligheid en Sekerheid is die toppresteerder met 99,7-persent. Hill-Lewis sê hulle bou Kaapstad tot ʼn stad van hoop met ʼn groeiende ekonomie wat baie meer mense in die arbeidsektor kan opneem:
Kaapstad stel rekord op vir infrastruktuurbesteding [KLANK]
AFR GeordinonInfrastructureUpdate