Skip to content

Ramaphosa se prokureurs voer aan MK-party se saak hoort in Hooggeregshof nie Konstitusionele Hof nie [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa se prokureur, Kate Hofmeyr, sê die MK-party-saak rakende die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se spesiale verlof moes in die Hooggeregshof gewees het, nie die Konstitusionele Hof nie. Mchunu is op verlof geplaas ná die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi se bewerings van politieke inmenging. Hofmeyr het aan die hof gesê die saak val nie onder die uitsluitlike jurisdiksie van die Konstitusionele Hof nie, aangesien dit ‘n roetine-uitoefening van presidensiële mag behels, nie ‘n regstreekse grondwetlike oortreding nie:

 

ENG HofmeyrOnJurisdiction