Skip to content

Ramaphosa-regspan verdedig minister Mchunu se spesiale verlof as goeie regering [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa se regspan sê dit was die regte besluit om die minister van Polisie, Senzo Mchunu op spesiale verlof te plaas en dit verseker goeie staatsbestuur. Die MK-party daag egtere Ramaphosa se besluit in die Konstitusionele Hof uit. Ramaphosa se regsverteenwoordiger, Ngwako Maenetje, het in die hof  gesê  die president het binne sy magte opgetree, om inmenging te verhoed in die ondersoek na KwaZulu-Natal polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi se bewerings:

ENG MaenetjeOnGovernance