# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, is bekommerd oor bevindinge in ‘n verslag deur die Gesondheids-ombud oor die Noord-Kaapse Geestesgesondheidshospitaal en die Robert Mangaliso Sobukwe-hospitaal, nadat twee pasiënte dood is. Die verslag noem ‘n gebrek aan krag, swak infrastruktuur en personeeltekorte. Motsoaledi het aangekondig die Nasionale Hersieningskomitee oor Geestesgesondheid sal weer besoek aflê by die hospitale. Hy het beklemtoon ‘n deeglike beoordelings is weer benodig om wat hy multi-stelsel-orgaanversaking noem, om te keer:
Motsoaledi stuur hersieningskomitee na krisisgeteisterde Noord-Kaapse hospitale [KLANK]
ENG-MotsoalediOnCommittee