Skip to content

Nog twee aangekeer vir moord op DA-raadslid Nhlalayenza Ndlovu in 2023 [KLANK]

# Die taakspan vir politieke moorde in KwaZulu-Natal het nog twee mense in hegtenis geneem in verband met die moord op die DA-raadslid Nhlalayenza Ndlovu in 2023. Hulle is ‘n 56-jarige hoofman en die 26-jarige vermeende meesterbrein wat die aanval vanuit die tronk gekoördineer het. Ndlovu is doodgeskiet in sy huis in die omgewing van Mpophomeni in Howick. Polisie-woordvoerder Athlenda Mathe sê die twee sal môre saam met twee ander beskuldigdes in die plaaslike Landdroshof verskyn:

ENG-MatheOnNdlovu