# Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, bepleit ‘n groter fokus op die rol wat vroueleiers in die bevordering van inklusiewe en blywende vrede speel. Didiza het in Genève tydens die 15de Spitsberaad van Vrouespeakers in die Parlement gesê vroue dra steeds die las van veiligheid en sekerheid, maar word nie ingesluit by belangrike vredesprosesse nie. Sy het Suid-Afrika se verbintenis tot die Vroue-, Vrede- en Sekerheidsagenda beklemtoon en vra verhoogde wêreldwye solidariteit en geslagsgelyke befondsing:
Didiza bepleit vroueleierskap om vrede te bou by Wêreld-spitsberaad [KLANK]
ENG-DidizaOnWomen