# Die Vyfde Afrika Verpleegkonferensie begin vandag by die Birchwood Hotel in Boksburg, Johannesburg. Die twee-dag-konferensie wat deur die Departement van Gesondheid en die Stigting vir Professionele Ontwikkeling aangebied word, fokus op die bemagtiging van verpleegkundiges om ongelykhede aan te spreek. Die departementele woordvoerder sê die konferensie rondom die bemagtiging van verpleegkundiges as katalisators vir regverdigheid as tema, sluit sessies vir panele, navorsing en strategieë in:
Afrika Verpleegkonferensie wil verpleegkundiges bemagtig vir gesondheidgelykheid [KLANK]
ENG-ModibaOnConference