Skip to content

Tiffany Meek se verdedigingspan beplan nuwe borgtogaansoek ná borgtog geweier is [KLANK]

# ‘n Gautengse vrou wat beskuldig word van die moord op haar jong seun, Tiffany Meek, se regsverteenwoordiger, Noven Naidoo, sê ‘n nuwe borgtogaansoek met nuwe feite word oorweeg. Die Landdroshof in Roodepoort het vanoggend borgtog geweier. Meek word beskuldig van die moord op die elfjarige Jayden-Lee in hul woonstel in Johannesburg in Mei. Landdros Anneline Africa het beslis haar vrylating sal openbare vrede en geregtigheid ondermyn. Naidoo sê sy kliënt is steeds emosioneel terwyl sy treur oor haar seun:

ENG-NaidooOnMeek