Skip to content

Voormalige munisipale bestuurder van uMzimkhulu in hof vir moord op Magaqa [KLANK]

# Die voormalige munisipale bestuurder van uMzimkhulu in KwaZulu-Natal, Zweliphansi Skhosana, het vandag in die plaaslike Landdroshof verskyn vir sy beweerde rol in die moord op die voormalige sekretaris-generaal van die ANC-Jeugliga, Sindiso Magaqa, in 2017. Magaqa is na bewering geteiken oor die onthulling van korrupsie met ‘n munisipale tender. ‘n Huurmoordenaar is skuldig bevind en twee ander beskuldigdes sal in Oktober in die hof verskyn. Natasha Ramkisson-Kara van die Nasionale Vervolgingsgesag sê die saak teen Skhosana is uitgestel tot Vrydag:

ENG-Ramkisson-KaraOnSkhosana