# Suid-Afrika se vakbondfederasies en die Internasionale Vakbondkonfederasie doen ‘n beroep op die versterking van nywerheidsbeleidsvermoë regoor Afrika. Die federasies het beklemtoon dat Afrika moet toesien dat hy oor die nodige hulpbronne beskik om soewereine, werkersgeleide ontwikkelingstrategieë te ondersteun wat die siklus van afhanklikheid en onderontwikkeling sal verbreek. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê hulle het ook ooreengekom om ‘n onversetlike standpunt teen xenofobie in te neem deur die regte van migrerende werkers te verdedig:
Federasies vra vir versterking van die vermoë van nywerheidsbeleid regoor Afrika [KLANK]
ENG ZaneleonContinent