Skip to content

Polisie onderskep sindikaat wat ongelisensieerde vuurwapens smokkel in Johannesburg [KLANK]

# Die polisie se teenontvoering-taakspan glo hulle het ʼn sindikaat blootgelê wat betrokke is by die smokkel van ongelisensieerde vuurwapens. Twee verdagtes wat in Meyersdal, Johannesburg, vasgetrek is, is na bewering betrokke by die vervoer van ongelisensieerde vuurwapens reg oor die land. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê hulle is betrap met 30 ongelisensieerde vuurwapens:

ENG Athlendaon30UnlicensedPistols