Skip to content

Snuki Zikalala kritiseer Amerikaanse wetsontwerp teen ANC as ongegrond [KLANK]

# Die leier van die ANC Veteraneliga, Snuki Zikalala, het die voorgestelde Amerikaanse Wet op die Hersiening van Bilaterale Betrekkinge verwerp en sê dit het nie bestaansreg nie. Zikalala het aan SABC News gesê die wetgewing wat top-ANC-lede vir moontlike sanksies teiken, spruit voort uit Suid-Afrika se steun vir die Palestyne en bande met lande soos Iran, China en Rusland. Hy het die behoefte aan dialoog en alliansie met Amerikaanse Demokrate beklemtoon om bilaterale samewerking te bewaar:

ENG-ZikalalaOnUSBill