Skip to content

Druk veroorsaak dat Suid-Afrika minder fondse bestee aan nuwe steenkoolbates

# Druk van buite eerder as gebrekkige steenkoolbronne veroorsaak dat Suid-Afrika talle moontlike projekte van die hand wys. Dis die mening van Trilemma Impact Investments se besturende direkteur, Hulisani Neswiswi. Suid-Afrika was die eerste land wat in 2021 die Billike Energieoordrag-vennootskap onderteken het wat daarop gemik is om in die ekonomie van steenkool na skoon energie oor te skakel. Neswiswi sê hierdie verskuiwing van fondse vir steenkoolprojekte sal die volhoubaarheidsdoelwitte van die land se energiesektor ondersteun.