Skip to content

Cosatu sê die begroting benodig ‘n radikale verandering om inkomste te verseker [KLANK]

# Cosatu sê die goedkeuring van die 2025/2026-begroting se Toedelingswetsontwerp bring begroting-sekerheid vir die regering. Die totale regeringsuitgawes vir die jaar sal 2,3-duisend-miljard-rand beloop. Hiervan word 1,17-duisend-miljard-rand regstreeks aan nasionale departemente toegeken. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê hulle bly bekommerd dat die begroting se dryfkrag steeds ondersteun word deur wanopvattings dat neoliberale ekonomiese beleid inklusiewe ekonomiese groei sal aanspoor:

ENG MatthewonRadicalShift