# Die vakverbond Cosatu sê hy het sy voorlegging ter ondersteuning van die hernuwing van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika aan die Amerikaanse handelsverteenwoordiger oorhandig. Die verhouding tussen Suid-Afrika en Amerika is op ʼn laagtepunt en dit wil voorkom of Suid-Afrika se insluiting by AGOA nie in September hernu gaan word nie. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê AGOA het nie net op die land nie, maar op die hele Afrika ʼn positiewe uitwerking:
Cosatu dien voorlegging oor AGOA-hernuwing by Amerikaanse handelsverteenwoordiger in [KLANK]
ENG MatthewonAGOA